MISSIE & VISIE
‘n Skool waar God regeer – ‘n skool vir kinders
Dinamiese, toekomsgerigte voorlopers
Akademiese uitnemendheid is ‘n prioriteit
Personeelontwikkeling en kwaliteitonderrig staan voorop
Finansies en administrasie word effektief bestuur
‘n Skool waar leierskapvaardighede ontwikkel word
Hier word elke kind ‘n wenner
Kinders word as individue raakgesien en gebalanseerd ontwikkel
Tradisie word geskep en uitgebou
Respek en waardesisteme word gevestig
Dissipline word gehandhaaf
Effektiewe, deursigtige kommunikasie is ons eer
Uitnodigende onderwys is ons missie