|
HENNOPS NUUSBRIEF: 25 OKTOBER 2019
|
|
|
Ons hou u graag op hoogte wat in die Kaalvoetskool gebeur.
|
Indien u nie ons nuusbrief of eposse op hierdie platform wil ontvang nie, klik hier onder om te kanselleer.
|
|
|
|
|
|
|
|
Kennis word hiermee gegee van die Ouer Begrotingsvergadering wat gehou word op:
|
Maandag 4 November 2019
Prosedure op 4 November: Die aanbieding van die begroting sal 4 keer deur die dag in die saal geskied. Die Beheerliggaam sal beskikbaar wees vir vrae. Stemme kan gedurende die dag vanaf 06:30 tot 18:00 uitgebring word. Ouers word versoek om te kom stem. ʼn Kworum moet aan die einde van die dag bereik word. Die Begroting is beskikbaar in die Hoof se kantoor ter insae Vanaf 17 Oktober.
|
Uitvoerende Hoof Laerskool Hennopspark
|
|
|
|
|
Graad 1 - 13:00 Graad 2 13:20 (Vrydae om 13:00) Graad 3 13:30 (Vrydae om 13:00) Graad 4 – 7 13:40 (Vrydae 13:10)
|
IS U SKOOLFONDS IN ORDE?
|
|
|
|
|
|
Donderdag: 24 Oktober Graad R Kuierdag Gholfliga uitspele
|
Vrydag: 25 Oktober Stoei teen Wierdapark Ainos: Oefsfees: KSM Swem: Friendly Friday Super 12 Gholf
|
Saterdag: 26 Oktober Tennis: 0/11 Seuns - Zwartkop en Hennopspark Rugby: 0/8 Ontwikkelingsdag
|
|
Dinsdag: 29 Oktober Merietefunksie – KSM Netbal voorseisoen
|
Graad 7 Prysuitdeling en Kerkdiens - KSM
|
Vrydag: 1 November Blougolfdag – Bring asb Agelsprodukte as u kan. Bring ook ou skryfbehoeftes wat u dalk mag hê Kersmark
|
Tennis Rondomtalie – Hennops en Zwartkop
|
|
|
|
|
|
D6 Connect sal binnekort die D6 Communicator vervang: U sal hier reeds U kind se akademiese geskiedenis kan besigtig.
|
Ons skool se sperdatum vir oorgang sal binnekort bekend gemaak word.
|
|
|
|
|
D6 Connect sal binnekort die D6 Communicator vervang: U sal hier reeds U kind se akademiese geskiedenis kan besigtig.
|
Ons skool se sperdatum vir oorgang sal binnekort bekend gemaak word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Baie geluk aan die volgende Hoofleiers wat verkies is vir:
2020
|
|
|
Onder-hoofseun: Luan Williams
|
Onder-hoofseun: Iddo van Daalen
|
|
Onder-hoofdogter: Didi McNally
|
Onder-hoofdogter: Morgan Pelser
|
|
|
|
|
|
|
OKTOBER VERJAARSDAE
|
|
|
|
|
Hek 4 in Blackwoodstraat
TYE
Maandae tot Vrydae:
07:00 – 07:35
Maandae tot Donderdae:
12:45 – 13:50
|
Ouers moet asb ‘n brief saam met u kind stuur indien hy/sy klere wil koop. Ek kan hulle nie help as ek nie weet wat hulle nodig het nie. Ek kan ook nie verantwoordelikheid neem van geld wat weggeraak het of vir aankope wat verkeerdelik gedoen is nie.
|
Melanie Geldenhuys (Sel: 0836547947)
|
|
|
|
|
Ouers wat finansieel kan bydra tot die Angel-projek, kan geld in die skool se rekening betaal met Angels as verwysing.
|
Ons vra asseblief vir bydraes. Hierdie projek voorsien slegs kos aan die behoeftige leerders van ons skool. U kan deurentyd produkte in die houer by die koskas plaas indien u iets wil stuur. Op Blougolfdae vra ons ’n grootse poging om voorraad in te kry.
|
Donasies van vleisprodukte is ook welkom. Ons het ‘n vrieskas wat aan ons geskenk is waarin ons produkte kan stoor. Baie, baie dankie.
|
|
VOORSTELLE: Angelprodukte: Gr R Enige nie-bederfbare produkte Gr 1 Mieliemeel, oats, graankosse, suiker Gr 2 Pastasous, pasta, spaghetti, tamatiesmoor Gr 3 Blikkieskos: Groente-, vleis-, tuna, baked beans Gr 4 Soppoeier, cup of soup, sopblikkies, rys Gr 5 Sout en souse soos: olie, tamatiesous, mayonaise Gr 6 Lekkernye, koffie, tee en melk Gr 7 Seep, tandepasta, toiletpapier, sjampoe, deodarant
|
Alle Grade Finansiële bydrae
|
|
|
|
|
|
|
|
|
OKTOBER week 4
Spreuke 4:17 - Die pad van die regverdiges is soos helder oggendlig wat groei en sterker word tot dit heeltemal dag is
|
Johannes 8:31 - Toe sê Jesus vir die wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak”.
|
2 Korintiërs 9:7 - Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief.
|
Romeine 4:20 – Hy (Abram) het nie in ongeloof begin twyfel aan die belofte van God nie, maar hy is in sy geloof versterk en het aan God die eer gegee.
|
Psalm 119:105 - U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.
|
|
|
|
|