HENNOPS NUUSBRIEF: 31 MEI 2019
BABBELBEKKIE image
Goeie dag

Ons hou u graag op hoogte wat in die Kaalvoetskool gebeur.
Indien u nie ons nuusbrief of eposse op hierdie platform wil ontvang nie, klik hier onder om te kanselleer.

BABBELBEKKIE NUUSBRIEF
TEKEN AF | BESTUUR U SUBSKRIPSIE

facebook instagram 
HENNOPS_TV_LOGO

HENNOPS DIGI TV "LIVESTREAM" KANAAL!

Ons kan nou met trots aankondig dat Laerskool Hennopspark nou ook 'n digi-tv kanaal van sy eie het en dat ons voortaan "livestream" van geleenthede in en om die skool sal uitsaai.
Hier is die HENNOPS TV kanaal se skakel:

https://digitv.co.za/#/school/events/28

Jy kan inskakel met jou facebook rekening of registreer om die Hennops TV uitsendings te geniet.
KALENDER_TILE EN IMAGE
Donderdag 30 Mei
Eksamen – Skool kom 13:00 uit
Hemelvaart (Geen sport)

Vrydag 31 Mei
Eksamen – Skool kom 13:00 uit
Netbal: Tshwane uitspele – Midstream
Hokkie

Saterdag 1 Junie
Hokkie
Redenaars: NAA Gauteng Interskole
Landloop: AGN Byeenkoms - Middelburg


Maandag 3 Junie
Eksamen – Skool kom 13:00 uit

Dinsdag 4 Junie
Eksamen – Skool kom 13:00 uit

Woensdag 5 Junie
Eksamen – Skool kom 13:00 uit

Donderdag 6 Junie
Eksamen – Skool kom 13:00 uit
Netbal: Gissa – Kempton Park

Vrydag 7 Junie
Eksamen – Skool kom 13:00 uit
Netbal: Gissa – Kempton Park
Hokkie toer

Saterdag 8 Junie
Bulletjie Rugby afsluiting
Hokkie toer

EKSAMEN DAGPROGRAM:


07:30 – 09:30: ​EKSAMEN vir Graad 4 tot 7
09:30 – 10:00:​ POUSE
10:00 – 11:30:​ STUDIETYD / GRAAD 7 Vraestel 2
11:30 – 12:00:​ POUSE (vir leerlinge wat by die skool bly)
12:00 – 13:00​: STUDIETOESIG (vir alle leerlinge wat by die skool ​​​bly)
13:00​​ – SKOOL KOM UIT

GELUKWENSINGS

H_LANDLOOP_BRIEFHOOF

LANDLOOP

Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die AGN span en gaan deelneem aan die AGN
Landloopbyeenkoms te Middelburg:

Dogters:
Chinique du Plessis
Jana van Schalkwyk
Mia de Villiers
Odelia Kleynhans
Luca de Waal
Michelle Prinsloo
Elizma le Roux
Elandi van Jaarsveld

Seuns:
Nicolaas Botha
Liam Stassen
Tian van Jaarsveld
Henco Joubert
Raymond Language
Alexander Jordaan
Francois Scheepers
Iddo van Daalen
Anton Stassen
facebook cover 20190-6 JUNIE getrouheid

JUNIE VERJAARSDAE

1 Estari Nel
4 Su-Marie Wentzel
11 Melanie Geldenhuys
12 Magda Opperman
15 Chris du Preez
16 Marina Viljoen
21 Louisa Redelinghuys
23 Cecilia Meyer
24 Amanda Bezuidenhout
28 Ruan Venter
AKADEMIE_banner images with link 1600x300

Uitkomtye


Graad R - 13:00
Graad 1 - 13:00
Graad 2 13:20 (Vrydae om 13:00)
Graad 3 13:30 (Vrydae om 13:00)
Graad 4 – 7 13:40 (Vrydae 13:10)


IS U SKOOLFONDS IN ORDE?

VOLG DIE SKAKELVIR 2019 FOOIE of kontak ADMIN
bontstaan_banner_wit

Hek 4 in Blackwoodstraat

TYE

Maandae tot Vrydae:

07:00 – 07:35

Maandae tot Donderdae:

12:45 – 13:50

NB:
Ouers moet asb. ‘n brief saam met u kind stuur indien hy/sy klere wil koop. Ek kan hulle nie help as ek nie weet wat hulle nodig het nie. Ek kan ook nie verantwoordelikheid neem van geld wat weggeraak het of vir aankope wat verkeerdelik gedoen is nie.

Dankie
Melanie Geldenhuys (Sel: 0836547947)
angels_WIT_banner
Ons wil graag dankie sê aan ‘n ouer wat ‘n vrieskas vir die Angels gekoop het. Indien ons dus in die toekoms weer enige donasies van vleisprodukte ontvang, het ons nou plek om dit te stoor. Baie, baie dankie.

Ouers wat finansieel kan bydra tot die Angel-projek, kan geld in die skool se rekening betaal met Angels as verwysing.
Ons vra asseblief vir bydraes. Hierdie projek voorsien slegs kos aan die behoeftige leerders van ons skool. U kan deurentyd produkte in die houer by die koskas plaas indien u iets wil stuur. Op Blougolfdae vra ons ’n grootse poging om voorraad in te kry.

ANGELPRODUKTE VOORSTELLE:

Gr R Enige nie-bederfbare produkte
Gr 1 Mieliemeel, oats, graankosse, suiker
Gr 2 Pastasous, pasta, spaghetti, tamatiesmoor
Gr 3 Blikkieskos: Groente-, vleis-, tuna, baked beans
Gr 4 Soppoeier, cup of soup, sopblikkies, rys
Gr 5 Sout en souse soos: olie, tamatiesous, mayonaise
Gr 6 Lekkernye, koffie, tee en melk
Gr 7 Seep, tandepasta, toiletpapier, sjampoe, deodarant

Alle Grade Finansiële bydrae
LSH_borge
bt1
myschoolfeb2019
VRIENDE VAN HANNOPS_TILE EN IMAGE

ADVERTENSIES

Vir advertensieplasings kontak: aalkema@hennops.com

Gholfdag2019
ENTRdag2019
Email generator add
pjc1
pjc2
MCVDBerg
Complete Swimming flyer
HENNOPSPARKx5 - Woonhuis. R1 920 000. Sonnig. Ten volle geteël. (H)286 m², erf 1500m². 4slp, 2½bdk, 2 leefareas, eetkamer, oopplan kombuis, aparte waskamer, dbl. m/h. Direkte toegang in huis. Buitekamer met aparte wasbak, aparte stort en aparte toilet. Swembad. Gevestigde tuin. Elektrisiteitsmeter. Loopafstand na skole en roete toeganklik.
Kontak Paula 0824631551. Aleron Real Estate.

Paula Badenhorst
Sel / Cell: (+27) 82 463 1551

aleron_logo
Eagles Pamphlet A 2019
edublox
VRIENDE VAN HANNOPS_TILE EN IMAGE
makro1
makro2
facebook cover 20190-1 ALG JAAR TEMA LIG
Handelinge 1:8
Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees ...

Johannes 14:26
Wanneer die Vader in My Naam die Voorspraak, die Heilige Gees, stuur, sal Hy julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.

2 Timoteus 1:7
Die Gees wat God on gegee het, maak on simmers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing.

Johannes 16:13
Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei.

Ps 145:5+6
Ek wil getuig van U magtige dade, sodat die mense oor U wonderdade sal praat. Ek wil van U grootheid vertel!
facebook instagram