HENNOPS NUUSBRIEF: 6 SEPTEMBER 2019
BABBELBEKKIE image
Goeie dag

Ons hou u graag op hoogte wat in die Kaalvoetskool gebeur.
Indien u nie ons nuusbrief of eposse op hierdie platform wil ontvang nie, klik hier onder om te kanselleer.

BABBELBEKKIE NUUSBRIEF
TEKEN AF | BESTUUR U SUBSKRIPSIE

facebook instagram 
uit-die-kantoor-banner-tr
‘n Vriend het laas week vir my hierdie puik stuk gestuur, soos dit in die London Times gepubliseer is:

OBITUARY


Today we mourn the passing of a beloved old friend, COMMON SENSE, who has been with us for many years. No one knows for sure how old he was, since his birth records were long ago lost in bureaucratic red tape. He will for ever be remembered for having cultivated such valuable lessons as:
 Knowing when to come in out of the rain;
 Why the early bird gets the worm;
 Life isn’t always fair; and
 Maybe it was my fault. Common Sense lived by simple, sound financial policies (don’t spend more than you can earn) and reliable strategies (adults, and not children, are in charge). His health began to deteriorate rapidly when well-intentioned but overbearing regulations were set in place. Reports of a 6-year-old boy charged with sexual harassment for kissing a classmate; teens suspended from school for using mouthwash after lunch; and a teacher fired for reprimanding an unruly student, only worsened his condition. Common Sense lost ground when parents attacked teachers for doing the job that they themselves had failed to do in disciplining their unruly children. It declined even further when schools were required to get parental consent to administer sun lotion or an aspirin to a student; but were not allowed to inform parents when a student became pregnant or wanted to have an abortion. Common Sense lost the will to live as the churches became businesses; and criminals received better treatment than their victims. Common Sense took a beating when you couldn’t defend yourself against a burglar in your own home, and when the burglar could sue you for assault if you did. Common Sense finally gave up the will to live, after a woman in a restaurant failed to realise that a steaming cup of coffee was hot. She spilled a little in her lap, and was awarded a huge settlement. The coffee company in Peru, about 6000 miles away, is still trying to come back to its feet. Common Sense was preceded in death by his parents Truth and Trust; his wife Discretion, his daughter Responsibility, and by his son, Reason.
He is survived by his 5 stepbrothers:
 I know my rights;
 I want it now;
 Someone else is to blame;
 I’m a victim: and
 Pay me for doing nothing. He is survived by his 5 stepbrothers:
 I know my rights;
 I want it now;
 Someone else is to blame;
 I’m a victim: and
 Pay me for doing nothing. Nobody attended his funeral. Nobody realised he was gone.
Ai, hoe het die tye verander.

Jannie Raath

Uitvoerende Hoof Laerskool Hennopspark
UITKOMTYE
Graad R - 13:00
Graad 1 - 13:00
Graad 2 13:20 (Vrydae om 13:00)
Graad 3 13:30 (Vrydae om 13:00)
Graad 4 – 7 13:40 (Vrydae 13:10)

IS U SKOOLFONDS IN ORDE?

VOLG DIE SKAKEL VIR 2019 FOOIE of kontak ADMIN
KALENDER_TILE EN IMAGE
Donderdag: 5 September
Toets (Gr 7)
Krieketliga
Swem: Gr 6 en 7: H/S Menlopark
Sagtebal uitspele: Crafford (0/10, 0/12,0/13)

Vrydag: 6 September
Krieketliga

Saterdag: 7 September
Hennops Tenniskampioenskappe

Maandag: 9 September
Tennisliga
Krieketliga

Dinsdag : 10 September
Toets
Graad 6 kamp: Sediba Kwele
Netbal: Voorseisoen
Krieketliga
Mini-Hokkie oefening

Woensdag: 11 September
Gholf: Zwartkop Country Klub
Graad 6 kamp: Sediba Kwele
Gr 4 toer: Zwartkloof Game Lodge
Krieketliga

Donderdag: 12 September
Toets: Gr 7
Graad 6 kamp: Sediba Kwele
Gr 4 toer: Zwartkloof Game Lodge
Jnr koor oefening: 15:00 – 16:00
Krieketliga
Mini-Hokkie oefening

Vrydag: 13 September
Gr 4 toer: Zwartkloof Game Lodge
Krieketliga
Hokkieliga

Saterdag: 14 September
Ainos Oefendag: 9:00 – 12:00
5 Kore Koorfees in Skoolsaal
Mini-Hokkie afsluiting - Hennopspark
D6connect
D6 Connect sal binnekort die D6 Communicator vervang: U sal hier reeds U kind se akademiese geskiedenis kan besigtig.
Ons skool se sperdatum vir oorgang sal binnekort bekend gemaak word.

Vir ANDROID: laai hier af
playstore-icon-mobile-retina-300x95
D6connect
D6 Connect sal binnekort die D6 Communicator vervang: U sal hier reeds U kind se akademiese geskiedenis kan besigtig.
Ons skool se sperdatum vir oorgang sal binnekort bekend gemaak word.

Vir APPLE: laai hier af
appstore-icon-mobile-retina-300x95
H_SNR_REVUE_BRIEFHOOF

Datums vir Senior Revue oudisies 2020:

Woensdag: 30 Oktober
Donderdag: 31 Oktober
Vrydag: 1 November
facebook cover 20190-9 SEPTgoedheid

SEPTEMBER VERJAARSDAE

8 Albertus Badenhorst
11 Liné Niemand
14 Ruzelle Grobler
18 Talita Vosloo
20 Engela Elliot
27 Corné Lindeque
28 Cindy van Smaalen
29 Lynette Coertze
bontstaan_banner_wit

Hek 4 in Blackwoodstraat

TYE

Maandae tot Vrydae:

07:00 – 07:35

Maandae tot Donderdae:

12:45 – 13:50

NB:
Ouers moet asb ‘n brief saam met u kind stuur indien hy/sy klere wil koop. Ek kan hulle nie help as ek nie weet wat hulle nodig het nie. Ek kan ook nie verantwoordelikheid neem van geld wat weggeraak het of vir aankope wat verkeerdelik gedoen is nie.

Dankie
Melanie Geldenhuys (Sel: 0836547947)
angels_WIT_banner
Ouers wat finansieel kan bydra tot die Angel-projek, kan geld in die skool se rekening betaal met Angels as verwysing.
Ons vra asseblief vir bydraes. Hierdie projek voorsien slegs kos aan die behoeftige leerders van ons skool. U kan deurentyd produkte in die houer by die koskas plaas indien u iets wil stuur. Op Blougolfdae vra ons ’n grootse poging om voorraad in te kry.

VOORSTELLE: Angelprodukte:
Gr R Enige nie-bederfbare produkte
Gr 1 Mieliemeel, oats, graankosse, suiker
Gr 2 Pastasous, pasta, spaghetti, tamatiesmoor
Gr 3 Blikkieskos: Groente-, vleis-, tuna, baked beans
Gr 4 Soppoeier, cup of soup, sopblikkies, rys
Gr 5 Sout en souse soos: olie, tamatiesous, mayonaise
Gr 6 Lekkernye, koffie, tee en melk
Gr 7 Seep, tandepasta, toiletpapier, sjampoe, deodarant
Alle Grade Finansiële bydrae
LSH_borge
barlo4
MySchool-poster-2
makro
VRIENDE VAN HANNOPS_TILE EN IMAGE

ADVERTENSIES

Vir advertensieplasings kontak: aalkema@hennops.com

wisk12jul
lees
lees2
pjc1
kerk
EcoTherm
8aug9_0000
midas SUPER SATERDAY
piano
MAKRO aanvaar nou slegs jou App - kaart -
makro1
Laai hier af en ondersteun ons skool gerieflik!
makro2
facebook cover 20190-1 ALG JAAR TEMA LIG

SEPTEMBER: WEEK 1

Jesaja 60:2 - Daar is donkerte oor die aarde, duisternis oor die nasies, maar oor jou gee die Here lig, oor jou verskyn Sy magtige teenwoordigheid.

2 Korintiërs 3:18a) - Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here. Ons word al meer verader om aan die beeld van Christus gelyk te word.

2 Korintiërs 3:18b) - Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.

Romeine 8:31 - God is vir ons, wie kan dan teen ons wees?

Jesaja 12:2 - God is my redder; ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.

facebook instagram