HENNOPS BABBELBEKKIE NUUSBRIEF: 24 Januarie 2019
BABBELBEKKIE image
Nuusbrief Inligting:
Inligting aan ouers word daagliks op die kommunikatorstelsel (Communicator) geplaas. Inigting verskyn op u rekenaar sodra dit in die oggende aangeskakel word. Hierdie data moet u self op u rekenaar aflaai om sodoende al die inligting van die skool te ontvang. “Download” die “School communicator” by: www.school-communicator.com. Kies dan Laerskool Hennopspark.

HENNOPS GOOGLE KALENDER: klik hier vir ons nuwe aanlyn kalender

Advertensies: Advertensies moet gestuur word aan Mev Angelique Smal: ontvangs@laerskoolhennopspark.co.za.

Ander advertensiemoontlikhede moet gerig word aan die Bemarker: bemarker@laerskoolhennopspark.co.za
facebook instagram 
KALENDER_TILE EN IMAGE

Donderdag 24 Jan:

  • Mnr Raath verjaar
  • Graad 1 Fotodag: Graad 1 S, K en L
  • Atletiek: L/S Rooihuiskraal

Vrydag 25 Jan:

  • Blougolfdag
  • Angelsdag – Bring asb ʼn produk indien u kan!

Saterdag 26 Jan:

  • Atletiek: Top 20 byeenkoms: Ruimsig

Maandag 28 Jan:

  • Voortrekkers: 17:00 Sesmylspruit NG Kerk
  • Ainos: Graad 5 Oudisies
  • Interne Redenaars: Gr 7 finaal
  • Tennisliga

Dinsdag 29 Jan:

  • Juniorkoor oudisies
  • Atletiek: tuis

Woensdag 30 Jan:

  • Ainos: Graad 6 oudisies
  • Kultuurkarnaval: Redenaars

Donderdag 31 Jan:

  • Juniorkoor oudisies
  • Assessering: Wiskunde
  • Graad R Atletiek en Kenmekaar

Vrydag 1: Feb:
  • Kultuurkarnaval: Snr Koekedoor
  • Atletiek: Randhart
  • Swem: Friendly Friday

Saterdag 2: Feb:

  • Atletiek: H/s Waterkloof
SPORT_TILE EN IMAGE
KULTUUR_TILE EN IMAGE
STOEI NUUS:
Jaun Hugo en Petrus v d Merwe het in November aan ‘n Internasionale kompetisie in Duitsland deelgeneem. Daar was 600 inskrywings. Jaun en Petrus het onderskeidelik
In die Afdeling C (34 kg en 46 kg) deelgeneem.
Jaun het ’n goue medalje gewen en Petrus het 5de gekom.
Dit is voorwaar ’n groot prestasie.
Baie geluk seuns!

MUSIEK NUUS:
Baie geluk aan Carolien Botha wat haar Unisa Musiekteorie Graad 1 eksamen met lof geslaag het met 95%.
Sy verskyn dus op die Ererol van Unisa en haar naam verskyn in die Musica tydskrif.



mailto:bf@hennops.com




BESIGHEIDSFORUM
sluit hier aan:
bf@hennops.com

1.JAN.hoop

GELUKWENSING

------------------------------------------------------------------

Januarie verjaarsdae

  • 24 Mnr Jannie Raath
  • 24 Leandrie Niehaus
  • 26 Idene Nepgen
  • 29 Adri van Noordwyk
  • 31 Lené Le Roux
  • ---------------------------------------Februarie verjaarsdae

  • 1 Petro Pankhurst
  • 4 Mev Charmaine Schoeman
LAERSKOOL HENNOPSPARK SKOOLWAPEN en kleure
Uitkomtye:
Graad R en 1 12:00 tot 18 Januarie daarna om 13:00
Graad 2 13:20 (Vrydae om 13:00)
Graad 3 13:30 (Vrydae om 13:00)
Graad 4 – 7 13:40 (Vrydae 13:10)

IS U SKOOLFONDS IN ORDE?

VOLG DIE SKAKELVIR 2019 FOOIE
of kontak
ADMIN
classdojo

ONTHOU OM GEREELD "CLASSDOJO" TE BESOEK!!

padpatrollie

28 JANUARIE - 2 FEBRUARIE

Mopanistraat

  • Iwano Wagener
  • Michelle Wakeford
  • Eben Bond
  • JJ Botha
  • Jayden Coetzee

Blackwoodstraat

  • Leo de Vries
  • Stefan Gouws
  • Liam Hatting
  • Gregory Ireland
  • Gareth Jooste
  • Jané Kritzinger
FIK_banner images with link 1600x300
Baie welkom aan al ons nuwe FIK lede, die lys van name per klas sal eersdaags op die skool se webblad geplaas word, sodra dit gefinaliseer is.
VALENTYNSDAGVERKOPE 1600x1600
LIEFIELOOP 1600x1600
bontstaan_banner_wit

Hek 4 in Blackwoodstraat

TYE

Maandae tot Vrydae:

07:00 – 07:35

Maandae tot Donderdae:

12:45 – 13:50

NB:
Ouers moet asb ‘n brief saam met u kind stuur indien hy/sy klere wil koop. Ek kan hulle nie help as ek nie weet wat hulle nodig het nie. Ek kan ook nie verantwoordelikheid neem van geld wat weggeraak het of vir aankope wat verkeerdelik gedoen is nie.

Dankie
Melanie Geldenhuys (Sel: 0836547947)
angels_WIT_banner
Ouers wat finansieel kan bydra tot die Angel-projek, kan geld in die skool se rekening betaal met Angels as verwysing.
Ons vra asseblief vir bydraes. Hierdie projek voorsien slegs kos aan die behoeftige leerders van ons skool. U kan deurentyd produkte in die houer by die koskas plaas indien u iets wil stuur. Op Blougolfdae vra ons ’n grootse poging om voorraad in te kry.

VOORSTELLE: Angelprodukte:
Gr R Enige nie-bederfbare produkte
Gr 1 Mieliemeel, oats, graankosse, suiker
Gr 2 Pastasous, pasta, spaghetti, tamatiesmoor
Gr 3 Groenteblikkies, vleisblikkies, tuna, baked beans
Gr 4 Soppoeier, cup of soup, sopblikkies, rys
Gr 5 Sout en souse soos: olie, tamatiesous, mayonaise
Gr 6 Lekkernye, Koffie, tee en melk
Gr 7 Seep, tandepasta, toiletpapier, sjampoe, deodarant
Alle Grade Finansiële bydrae
LSH_borge
BARLOWORLD_Toyota-Centurion...1
VRIENDE VAN HANNOPS_TILE EN IMAGE

ADVERTENSIES

Vir advertensieplasings kontak: ann.alkema@laerskoolhennopspark.co.za
Pinsel art Studio - Pamflet 11.01.19 A
VOORSTREKKERS2
Eagles Pamphlet A 2019

WEES LIG: 2019

facebook cover 20190-1 ALG JAAR TEMA LIG
IMG_2181

Week 4 - Januarie

  • 2 Korintiërs 2:14 - Deur ons versprei Hy die kennis van Christus oral soos ‘n aangename geur. Ons is die wierook wat deur Christus vir God gebrand word.
  • Galasiërs 5:22 - Die vrug van die Gees is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing.
  • Efesiërs 3:12 - In ons verbondenheid met Hom en deur ons geloof in Hom kan ons met vrymoedigheid en vertroue na God gaan.
  • Romeine 10:9 - As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word.
  • 1 Timoteus 4:12 – Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges ‘n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid.
facebook instagram