HENNOPS NUUSBRIEF: 15 NOVEMBER 2019
BABBELBEKKIE image
Goeie dag

Ons hou u graag op hoogte wat in die Kaalvoetskool gebeur.
Indien u nie ons nuusbrief of eposse op hierdie platform wil ontvang nie, klik hier onder om te kanselleer.

BABBELBEKKIE NUUSBRIEF
TEKEN AF | BESTUUR U SUBSKRIPSIE

facebook instagram 
uit-die-kantoor-banner-tr

kommunikasiebrief1
kommunikasiebrief2
LAERSKOOL HENNOPSPARK SKOOLWAPEN en kleure
UITKOMTYE
Graad R - 13:00
Graad 1 - 13:00
Graad 2 13:20 (Vrydae om 13:00)
Graad 3 13:30 (Vrydae om 13:00)
Graad 4 – 7 13:40 (Vrydae 13:10)


IS U SKOOLFONDS IN ORDE?
VOLG DIE SKAKEL VIR 2019 FOOIE
of kontak
ADMIN

EKSAMEN UITKOMTYE
Die daaglikse program vir die volle duur van die eksamen (m.a.w. tot 21 November),
sien soos volg daar uit:
07:30 – 09:30: EKSAMEN SKRYF.
Handboeke word ingeneem
09:30 – 10:00: POUSE
10:00 – 11:30: STUDIESESSIE
11:30 – 12:00: POUSE
12:00 – 13:00: STUDIESESSIE
13:00: SKOOL KOM UIT


D6connect
D6 Connect sal binnekort die D6 Communicator vervang: U sal hier reeds U kind se akademiese geskiedenis kan besigtig.
Ons skool se sperdatum vir oorgang sal binnekort bekend gemaak word.

Vir ANDROID: laai hier af
playstore-icon-mobile-retina-300x95
D6connect
D6 Connect sal binnekort die D6 Communicator vervang: U sal hier reeds U kind se akademiese geskiedenis kan besigtig.
Ons skool se sperdatum vir oorgang sal binnekort bekend gemaak word.

Vir APPLE: laai hier af
appstore-icon-mobile-retina-300x95
VRIENDE VAN HANNOPS_TILE EN IMAGE

ADVERTENSIES

Vir advertensieplasings kontak: aalkema@hennops.com

WISKsos2
FLAT_ADVERT TEMPLATE1
FLAT_ADVERT TEMPLATE2
makro1
piano
facebook instagram