HENNOPS NUUSBRIEF: 10 OKTOBER 2019
BABBELBEKKIE image
Goeie dag

Ons hou u graag op hoogte wat in die Kaalvoetskool gebeur.
Indien u nie ons nuusbrief of eposse op hierdie platform wil ontvang nie, klik hier onder om te kanselleer.

BABBELBEKKIE NUUSBRIEF
TEKEN AF | BESTUUR U SUBSKRIPSIE

facebook instagram 
uit-die-kantoor-banner-tr
Liewe Ouers

Kennis word hiermee gegee van die Ouer Begrotingsvergadering wat gehou word op:

Maandag 4 November 2019

Prosedure op 4 November:
Die aanbieding van die begroting sal 4 keer deur die dag in die saal geskied.
Die Beheerliggaam sal beskikbaar wees vir vrae.
Stemme kan gedurende die dag vanaf 06:30 tot 18:00 uitgebring word.
Ouers word versoek om te kom stem. ʼn Kworum moet aan die einde van die dag bereik word.
Die Begroting is beskikbaar in die Hoof se kantoor ter insae Vanaf 17 Oktober.

Jannie Raath

Uitvoerende Hoof Laerskool Hennopspark
jraath@hennops.com

UITKOMTYE
Graad R - 13:00
Graad 1 - 13:00
Graad 2 13:20 (Vrydae om 13:00)
Graad 3 13:30 (Vrydae om 13:00)
Graad 4 – 7 13:40 (Vrydae 13:10)

IS U SKOOLFONDS IN ORDE?

VOLG DIE SKAKEL VIR 2019 FOOIE of kontak ADMIN
KALENDER_TILE EN IMAGE
Donderdag: 10 Oktober
Rapporte word uitgedeel
Atletiekbyeenkoms: H/s Zwartkop
(Skool kom 13:00 uit – Sien brief)
Super 12 Swemoefening
Muurballiga

Vrydag: 11 Oktober
Muurballiga
Saterdag
12 Oktober
Super 12 Swem: Randpark High
Muurballiga
Maandag: 14 Oktober
Gholfliga

Dinsdag: 15 Oktober
Super 12 Algemene Jaarvergadering
Atletiek: Stephanus Roos
Netbal: Voorseisoen Kursus

Woensdag: 16 Oktober

Donderdag: 17 Oktober
Blougolfraadkamp
Inligtingsaand vir Gr R 2020 ouers

Vrydag: 18 Oktober
Foto’s: Graad R Gradeplegtigheid
Blougolfraadkamp

Saterdag: 19 Oktober
Super 12 Atletiek: Ruimsig
D6connect
D6 Connect sal binnekort die D6 Communicator vervang: U sal hier reeds U kind se akademiese geskiedenis kan besigtig.
Ons skool se sperdatum vir oorgang sal binnekort bekend gemaak word.

Vir ANDROID: laai hier af
playstore-icon-mobile-retina-300x95
D6connect
D6 Connect sal binnekort die D6 Communicator vervang: U sal hier reeds U kind se akademiese geskiedenis kan besigtig.
Ons skool se sperdatum vir oorgang sal binnekort bekend gemaak word.

Vir APPLE: laai hier af
appstore-icon-mobile-retina-300x95
ALGEMEEN_banner images with link 1600x300

Blougolfraad 2020

Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die Blougolfraad vir 2020.
SEUNS
Badenhorst, Neill
Bond, Eben
Coertze, Divan
De Jager, M.J.
De Klerk, Dian
Deist, Christian
Esterhuysen, Christian
Faure, Jacques
Ireland, Gregory
Jooste, Gareth
Murray, Shane
Nils, Ladewig
Scheepers, Francois
Scott, Etienne
Sell, Julio
Smit, Caleb
Smuts, Christian
Snyman, AJ
Swanepoel, Wian
Van Daalen, Iddo
Van Staden, Zandré
Wessels, Merwe
Williams, Luan
DOGTERS
Albertyn, Inge
Botha, Marni
Coetzer, Mione
De Lange, Kayla
Deysel, Zenike
De Waal, Luca
Greybe-Woeke, Anushka
Herbst, Zané
Kritzinger, Jané
Le Roux, Elizma
Loock, Mieke
McNally, Didi
Myburgh, Zelri
Pelser, Morgan
Pienaar, Annica
Pieterse, Anna-Belle
Prinsloo, Alicia
Roets, Elana
Swart, Tiana
Tselepis, Andrea
Van Jaarsveld, Ané
Van Tonder, Mila
Vorster, Anzel
SPORT_banner images with link 1600x300

Erekleure: Landloop

Nicolaas Botha
Chinique du Plessis
Henco Joubert
Jana van Schalkwyk
Mia de Villiers
JG van Vuuren
Anton Stassen
Elandi van Jaarsveld
Marco Erasmus
Francois Scheepers
Iddo van Daalen
Elizma le Roux
Michelle Prinsloo
Luca de Waal
Raymond Language
Jethro le Roux

Erekleure: Krieket

Christiaan Deist
H_REDENAARS_BRIEFHOOF

2020 ATKV temas

Bekend gemaakt soos op die ATKV se webwerf: Huistaal en Addisionele Taal
Gr 1 – 3
Kaalvoet
Wonder
Fees

Gr 4 – 5
Letters
Voetspore
Voel

Gr 6 – 7
Toekoms
Liefhê
Afronding
Gr 8 – 9
Lees
Instinktief
Seine

Gr 10 – 12:
Murg
Alternatief
Erodeer
KUTUUR_banner images with link 1600x300

Datums vir Senior Revue oudisies 2020:

Woensdag: 30 Oktober
Donderdag: 31 Oktober
Vrydag: 1 November
facebook cover 20190-10 OKTrespek

OKTOBER VERJAARSDAE

2 Philippe Munro
4 Santie Coetzer
14 Elize de Lange
15 Sarett Sterk
19 Anneke Louw
30 Estelle Steenkamp
bontstaan_banner_wit

Hek 4 in Blackwoodstraat

TYE

Maandae tot Vrydae:

07:00 – 07:35

Maandae tot Donderdae:

12:45 – 13:50

NB:
Ouers moet asb ‘n brief saam met u kind stuur indien hy/sy klere wil koop. Ek kan hulle nie help as ek nie weet wat hulle nodig het nie. Ek kan ook nie verantwoordelikheid neem van geld wat weggeraak het of vir aankope wat verkeerdelik gedoen is nie.

Dankie
Melanie Geldenhuys (Sel: 0836547947)
angels_WIT_banner
Ouers wat finansieel kan bydra tot die Angel-projek, kan geld in die skool se rekening betaal met Angels as verwysing.
Ons vra asseblief vir bydraes. Hierdie projek voorsien slegs kos aan die behoeftige leerders van ons skool. U kan deurentyd produkte in die houer by die koskas plaas indien u iets wil stuur. Op Blougolfdae vra ons ’n grootse poging om voorraad in te kry.

VOORSTELLE: Angelprodukte:
Gr R Enige nie-bederfbare produkte
Gr 1 Mieliemeel, oats, graankosse, suiker
Gr 2 Pastasous, pasta, spaghetti, tamatiesmoor
Gr 3 Blikkieskos: Groente-, vleis-, tuna, baked beans
Gr 4 Soppoeier, cup of soup, sopblikkies, rys
Gr 5 Sout en souse soos: olie, tamatiesous, mayonaise
Gr 6 Lekkernye, koffie, tee en melk
Gr 7 Seep, tandepasta, toiletpapier, sjampoe, deodarant
Alle Grade Finansiële bydrae
LSH_borge
MYschoolOKT
BWToyota_OKT
Makro 1440x250_AffiliatedOKT
VRIENDE VAN HANNOPS_TILE EN IMAGE

ADVERTENSIES

Vir advertensieplasings kontak: aalkema@hennops.com

WISKsos2
EcoTherm
piano
facebook cover 20190-1 ALG JAAR TEMA LIG

OKTOBER Week 1

Psalm 112:1+3 - Die wat die Here dien, doen wat reg is: hy laat sy lig in die donker uitstraal.
Lukas 16:10 - Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar; en wie in die kleinste dinge oneerlik is, is ook in groot dinge oneerlik.
2 Petrus 1:3 - Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Kolossense 3:2+3 - Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op die dinge wat op die aarde is nie, want julle het gesterwe en julle lewe is saam met Chistus verborge in God.
Romeine 12:1 - Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen.

OKTOBER Week 2

1 Timoteus 4:12 - Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges ‘n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid.
Romeine 6:13 - Stel elke deel van julle liggame in diens van God as werktuig om te doen wat God wil. Efesiërs 4:23+24 - Julle gees en gedagtes moet nuut word; lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig.
Galasiërs 6:4 - Laat elkeen sy eie doen en late ondersoek: as dit goed is, kan hy daarop trots wees sonder om dit met die van ‘n ander te vergelyk.
Kolossense 4:6 - Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.
facebook instagram