HENNOPS NUUSBRIEF: 18 OKTOBER 2019
BABBELBEKKIE image
Goeie dag

Ons hou u graag op hoogte wat in die Kaalvoetskool gebeur.
Indien u nie ons nuusbrief of eposse op hierdie platform wil ontvang nie, klik hier onder om te kanselleer.

BABBELBEKKIE NUUSBRIEF
TEKEN AF | BESTUUR U SUBSKRIPSIE

facebook instagram 
uit-die-kantoor-banner-tr
Liewe Ouers

Kennis word hiermee gegee van die Ouer Begrotingsvergadering wat gehou word op:

Maandag 4 November 2019

Prosedure op 4 November:
Die aanbieding van die begroting sal 4 keer deur die dag in die saal geskied.
Die Beheerliggaam sal beskikbaar wees vir vrae.
Stemme kan gedurende die dag vanaf 06:30 tot 18:00 uitgebring word.
Ouers word versoek om te kom stem. ʼn Kworum moet aan die einde van die dag bereik word.
Die Begroting is beskikbaar in die Hoof se kantoor ter insae Vanaf 17 Oktober.

Jannie Raath

Uitvoerende Hoof Laerskool Hennopspark
jraath@hennops.com

UITKOMTYE
Graad R - 13:00
Graad 1 - 13:00
Graad 2 13:20 (Vrydae om 13:00)
Graad 3 13:30 (Vrydae om 13:00)
Graad 4 – 7 13:40 (Vrydae 13:10)

IS U SKOOLFONDS IN ORDE?

VOLG DIE SKAKEL VIR 2019 FOOIE of kontak ADMIN
KALENDER_TILE EN IMAGE
Donderdag: 17 Oktober
Blougolfraadkamp
Inligtingsaand vir Gr R 2020 ouers

Vrydag: 18 Oktober
Foto’s: Graad R Gradeplegtigheid
Blougolfraadkamp

Saterdag: 19 Oktober
Super 12 Atletiek: Ruimsig
Maandag: 21 Oktober
Ainos: DVD Opname

Dinsdag: 22 Oktober
Blougolfraad inhuldiging
Atletiek: L/s Menlopark

Woensdag:23 Oktober
Super 12 Gholf

Donderdag: 24 Oktober
Graad R Kuierdag
Blougolfdag – Stuur asb produkte indien u kan
Gholfliga uitspele

Vrydag: 25 Oktober

Saterdag: 26 Oktober
Tennis: 0/11 Seuns - Zwartkop en Hennopspark
Rugby: 0/8 Ontwikkelingsdag
D6connect
D6 Connect sal binnekort die D6 Communicator vervang: U sal hier reeds U kind se akademiese geskiedenis kan besigtig.
Ons skool se sperdatum vir oorgang sal binnekort bekend gemaak word.

Vir ANDROID: laai hier af
playstore-icon-mobile-retina-300x95
D6connect
D6 Connect sal binnekort die D6 Communicator vervang: U sal hier reeds U kind se akademiese geskiedenis kan besigtig.
Ons skool se sperdatum vir oorgang sal binnekort bekend gemaak word.

Vir APPLE: laai hier af
appstore-icon-mobile-retina-300x95
ALGEMEEN_banner images with link 1600x300

Top Tien Leerders Kwartaal 3

Graad 4
1 Lika de Jongh, 2 Nicole Smuts,
3 Louis Deist, 4 Carlien Pretorius,
5 Lyla Dercksen, 6 Lyla Hunter,
7 Carlo Smuts, 8 Elané Botha,
9 Daniël Erasmus, 10 Dillon Maré

Graad 5
1 Kayla Borstlap, 2 Marna du Plessis,
3 Juan Prins, 4 Ané Bester,
5 Alexa Nel, 6 Ethan Martin,
7 Zander du Toit, 8 Ryan McPhail,
9 Emma de Swardt, 10 Daniélle Mans

Graad 6
1 Iddo van Daalen, 2 Tiana Swart,
3 Anushka Greybe-Woeke, 4 Luan Williams,
5 Andrea Tselepis, 6 Elizma le Roux,
7 Jacques Faure, 8 Christian Deist,
9 Christian Smuts, 10 Jaydon Coetzee

Graad 7
1 Anri de Villiers, 2 Anouk J van Rensburg,
3 Jadon McDonald, 4 Mia Vetter,
5 Kaylie Carstens, 6 Leya van Rooyen,
7 Kelsey Smith, 8 Petrus van der Merwe,
9 Hanru de Jager, 10 Anne-Mae Piekaar

facebook cover 20190-10 OKTrespek

OKTOBER VERJAARSDAE

2 Philippe Munro
4 Santie Coetzer
14 Elize de Lange
15 Sarett Sterk
18 Nico Benade
19 Anneke Louw
30 Estelle Steenkamp
bontstaan_banner_wit

Hek 4 in Blackwoodstraat

TYE

Maandae tot Vrydae:

07:00 – 07:35

Maandae tot Donderdae:

12:45 – 13:50

NB:
Ouers moet asb ‘n brief saam met u kind stuur indien hy/sy klere wil koop. Ek kan hulle nie help as ek nie weet wat hulle nodig het nie. Ek kan ook nie verantwoordelikheid neem van geld wat weggeraak het of vir aankope wat verkeerdelik gedoen is nie.

Dankie
Melanie Geldenhuys (Sel: 0836547947)
angels_WIT_banner
Ouers wat finansieel kan bydra tot die Angel-projek, kan geld in die skool se rekening betaal met Angels as verwysing.
Ons vra asseblief vir bydraes. Hierdie projek voorsien slegs kos aan die behoeftige leerders van ons skool. U kan deurentyd produkte in die houer by die koskas plaas indien u iets wil stuur. Op Blougolfdae vra ons ’n grootse poging om voorraad in te kry.
Donasies van vleisprodukte is ook welkom. Ons het ‘n vrieskas wat aan ons geskenk is waarin ons produkte kan stoor. Baie, baie dankie.

VOORSTELLE: Angelprodukte:
Gr R Enige nie-bederfbare produkte
Gr 1 Mieliemeel, oats, graankosse, suiker
Gr 2 Pastasous, pasta, spaghetti, tamatiesmoor
Gr 3 Blikkieskos: Groente-, vleis-, tuna, baked beans
Gr 4 Soppoeier, cup of soup, sopblikkies, rys
Gr 5 Sout en souse soos: olie, tamatiesous, mayonaise
Gr 6 Lekkernye, koffie, tee en melk
Gr 7 Seep, tandepasta, toiletpapier, sjampoe, deodarant
Alle Grade Finansiële bydrae
LSH_borge
MYschoolOKT
BWToyota_OKT
Makro 1440x250_AffiliatedOKT
VRIENDE VAN HANNOPS_TILE EN IMAGE

ADVERTENSIES

Vir advertensieplasings kontak: aalkema@hennops.com

WISKsos2
makro1
piano
facebook cover 20190-1 ALG JAAR TEMA LIG

OKTOBER Week 3


Handelinge 17:27 - God is nie ver van enigeen van ons af nie, want deur Hom lewe ons, beweeg ons en bestaan ons.
Efesiërs 4:2 - Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde.
1 Korintiërs 10:31 - Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.
2 Timoteus 1:7 - Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing.
Kolossense 3:23 - Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie. Christus is die Here in wie se diens julle staan.
facebook instagram