HENNOPS BABBELBEKKIE NUUSBRIEF: 17 Januarie 2019
BABBELBEKKIE image

Nuusbrief Inligting:
Inligting aan ouers word daagliks op die kommunikatorstelsel (Communicator) geplaas. Inigting verskyn op u rekenaar sodra dit in die oggende aangeskakel word. Hierdie data moet u self op u rekenaar aflaai om sodoende al die inligting van die skool te ontvang. “Download” die “School communicator” by: www.school-communicator.com. Kies dan Laerskool Hennopspark.

HENNOPS GOOGLE KALENDER: klik hier vir ons nuwe aanlyn kalender

Advertensies: Advertensies moet gestuur word aan Mev Angelique Smal: ontvangs@laerskoolhennopspark.co.za.

Ander advertensiemoontlikhede moet gerig word aan die Bemarker: bemarker@laerskoolhennopspark.co.za
facebook instagram 
KALENDER_TILE EN IMAGE

PROGRAM VAN DIE WEEK

volg die skakel vir ons aanlyn-kalender

Donderdag 17 Jan :

  • Graad R Ouerinligtingsaand Atletiek: L/s Garsfontein (weg by H/S Menlopark)

Vrydag 18 Jan :

  • Graad R Fotodag

Saterdag 19 Jan : -

Sondag 20 Jan :

  • Kerkdiens; Verwelkomingsdiens vir Hennops ouers, leerders en onderwysers: 18:00 op Pawiljoen

Maandag 21 Jan:

  • Voortrekkers: 17:00 Sesmylspruit NG Kerk Graad 5 en 6 Ouerinligtingsaand: 18:00 KSM

Dinsdag 22 Jan:

  • Graad 1 Fotodag: Gr 1 H, E, N, A
  • Interne Redenaars: Gr 4 en 5
  • Graad 4 Ouerinligtingsaand: 18:00 KSM

Woensdag 23 Jan:

  • Graad 1 Fotodag: Gr 1 O, P en R
  • Ainos: Graad 4 Oudisies: 14:30 – 16:30
  • Interne Redenaars: Gr 6 - 7

Donderdag 24 Jan:

  • Mnr Raath verjaar
  • Graad 1 Fotodag: Graad 1 S, K en L
  • Atletiek: L/S Rooihuiskraal

Vrydag 25 Jan:

  • Angelsdag – Bring asb ʼn produk indien u kan

Saterdag 26 Jan:

  • Atletiek: Top 20 byeenkoms: Ruimsig
mailto:bf@hennops.com
BESIGHEIDSFORUM
bf@hennops.com

1.JAN.hoop

GELUKWENSING

------------------------------------------------------------------

Januarie verjaarsdae

  • 18 Mev Ida van Rooyen
  • 24 Mnr Jannie Raath
  • 24 Leandrie Niehaus
  • 26 Idene Nepgen

    ---------------------------------------Februarie verjaarsdae

  • 4 Mev Charmaine Schoeman
classdojo

ONTHOU OM GEREELD "CLASSDOJO" TE BESOEK!!

LAERSKOOL HENNOPSPARK SKOOLWAPEN en kleure
Uitkomtye:
Graad R en 1 12:00 tot 18 Januarie daarna om 13:00
Graad 2 13:20 (Vrydae om 13:00)
Graad 3 13:30 (Vrydae om 13:00)
Graad 4 – 7 13:40 (Vrydae 13:10)

IS U SKOOLFONDS IN ORDE?

VOLG DIE SKAKELVIR 2019 FOOIE
of kontak
ADMIN
FIK_banner images with link 1600x300

WEES ’N SUPERMA....SLUIT AAN BY HENNOPS SE FONDSINSAMELINGSKOMITEE VIR 2019
Kom wees deel van ’n dinamiese span ouers wat ’n verskil help maak in ons skool en kinders se lewens. Dit is ’n lekker manier om deel te raak van die skool en ander ouers te ontmoet en bande te vorm. Almal gebonde aan FIK doen dit op ’n vrywillige basis. Daar is verskillende maniere hoe u betrokke kan raak:

Graadverteenwoordiger (GV)
• Een persoon per graad wat verantwoordelikheid neem om reëlings, kommunikasie en delegering aan graad se klasverteenwoordigers en ouers deur te gee oor FIK-projekte. Hulle werk ook baie nou saam met Graadhoof. Speel leidende rol met positiewe motivering van klasverteenwoordigers, ouers en leerders. Hulle werk direk onder Voorsitter om projekte suksesvol te help reël en uitvoer.

Klasverteenwoordigers (KV)
• Gewoonlik een persoon per klas wat as klasverteenwoordiger optree namens klas by FIK. Al die klasse saam werk saam met Graadverteenwoordiger aan graadprojekte. Die persoon vervul ondersteunende rol vir onderwyser, graadverteenwoordiger en FIK. Hul help kontroleer dat inligting vanaf FIK by ouers in betrokke klas uitkom. Hulle mag verjaarsdagpartytjie reël vir onderwyser.

Hulp-Klasverteenwoordigers (HKV)
• Dit is iemand in betrokke klas wat saam met hoof-klasverteenwoordiger al die bogenoemde pligte nakom.

AANSLUITINGSVORM OP DIE D6 BESKIKBAAR > BRONNE > FIK
padpatrollie

21 -25 JANUARIE

Mopanistraat

  • Nicholas Nagy
  • Luke Oosthuizen
  • Anna-Belle Pieterse
  • Emile Rossouw
  • Mea Rudman

Blackwoodstraat

  • Alcené Schadle
  • Etienne Scott
  • Helené Smal
  • Christian Smuts
  • Iddo van Daalen
  • Anika Vosloo
bontstaan

Hek 4 in Blackwoodstraat

TYE

Maandae tot Vrydae:

07:00 – 07:35

Maandae tot Donderdae:

12:45 – 13:50

NB:

Ouers moet asb ‘n brief saam met u kind stuur indien hy/sy klere wil koop. Ek kan hulle nie help as ek nie weet wat hulle nodig het nie. Ek kan ook nie verantwoordelikheid neem van geld wat weggeraak het of vir aankope wat verkeerdelik gedoen is nie.

Dankie
Melanie Geldenhuys (Sel: 0836547947)
Angels
Ouers wat finansieel kan bydra tot die Angel-projek, kan geld in die skool se rekening betaal met Angels as verwysing.
Ons vra asseblief vir bydraes. Hierdie projek voorsien slegs kos aan die behoeftige leerders van ons skool. U kan deurentyd produkte in die houer by die koskas plaas indien u iets wil stuur. Op Blougolfdae vra ons ’n grootse poging om voorraad in te kry.
VOORSTELLE:
Graad R
Enige nie-bederfbare produk
Graad 1’s
Enige Ontbytpap: mieliemeel, Oats of graankosse
Graad 2’s
Long Life Melk en/of Tee
Graad 3’s
Suiker en/of Koffie
Graad 4’s
Rys, Pasta, Soppoeiers
Gr 5’s en Gr 6’e
Blikkieskos, alle groente en vleis en koekmeel
Graad 7’s
Toiletbenodigdhede: Seep, tandepasta, sjampoe, toiletpapier
Alle Grade Finansiële bydrae
LSH_borge
BARLOWORLD_Toyota-Centurion...1
VRIENDE VAN HANNOPS_TILE EN IMAGE

ADVERTENSIES

Vir advertensieplasings kontak: ann.alkema@laerskoolhennopspark.co.za
VOORSTREKKERS
picil art
VOORSTREKKERS2
Eagles Pamphlet A 2019

WEES LIG: 2019 Week 3 - Januarie

  • Psalm 119:105 - U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.
  • Spreuke 3:6 - Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.
  • Jesaja 30:21 - Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou ‘n stem hoor sê: “hier is die pad, loop hierlangs.”
  • Psalm 1:1+2 - Dit gaan goed met die mens wat in die woord van die Here Sy vreugde vind en dit dag en nag oordink.
  • Psalm 40:9 – Om u wilt e doen, my God, is my een begeerte, U woord is my hele lewe!
voete-50
facebook instagram