HENNOPS BABBELBEKKIE NUUSBRIEF: 1 Februarie 2019
BABBELBEKKIE image
Nuusbrief Inligting:
Inligting aan ouers word daagliks op die kommunikatorstelsel (Communicator) geplaas. Inigting verskyn op u rekenaar sodra dit in die oggende aangeskakel word. Hierdie data moet u self op u rekenaar aflaai om sodoende al die inligting van die skool te ontvang. “Download” die “School communicator” by: www.school-communicator.com. Kies dan Laerskool Hennopspark.

HENNOPS GOOGLE KALENDER: klik hier vir ons nuwe aanlyn kalender

Advertensies: Advertensies moet gestuur word aan Mev Angelique Smal: ontvangs@laerskoolhennopspark.co.za.

Ander advertensiemoontlikhede moet gerig word aan die Bemarker: bemarker@laerskoolhennopspark.co.za
facebook instagram 
KALENDER_TILE EN IMAGE
Donderdag 31 Jan:
  • Juniorkoor oudisies
  • Assessering: Wiskunde
  • Graad R Atletiek en Kenmekaar
Vrydag 1: Feb:
  • Kultuurkarnaval: Snr Koekedoor
  • Atletiek: Randhart
  • Swem: Friendly Friday
Saterdag 2: Feb:
  • Atletiek: H/s Waterkloof
Maandag 4 Feb
  • Voortrekkers: 17:00 Sesmylspruit NG Kerk
  • Formele Opening en Opedag
  • Tennisliga
  • Valentynsverkope begin
  • Kultuurkarnaval - Instrumentaal
  • Netbal: 0/10, 0/11 Doelkursus: 14:00 – 15:30
  • Mini-Netbal proewe: 15:00 – 17:00
Dinsdag 5 Feb
  • 0/9 Netbal en Rugbyproewe
  • Snr Koor in KDA Saal: 16:00 – 17:00
  • Valentynsverkope
Woensdag 6 Feb
  • Graad 4 Inspuitings
  • 0/9 Netbal en Rugbyproewe
  • Valentynsverkope
  • Hokkie: Voorseisoen Oefengroep
Donderdag 7 Feb
  • Toets
  • Netbal: 0/10 Proewe: 14:00 – 16:00
  • Snr Koor in KDA Saal: 16:00 – 17:00l
  • Hokkie: Voorseisoen Oefengroep
  • Valentynsverkope
Vrydag 8 Feb
  • Valentynsverkope
  • Swem: Friendly Friday
  • Kultuurkarnaval – Jnr Koekedoor
  • Redenaarskamp
  • 0/10 Netbalproewe: 13:30 – 14:30
Saterdag 9 Feb
  • Jnr Revue Oefendag
  • Redenaarskamp
  • Perdry: Qualifyer 1
  • Swem: 7:30 – Affies Meisies
mailto:bf@hennops.com




BESIGHEIDSFORUM
sluit hier aan:
bf@hennops.com

2.FEB.liefde

V E R J A A R S D A E

------------------------------------------------------------------


  • 1 Petro Pankhurst
  • 4 Charmaine Schoeman
  • 5 Karin Lourens
  • 9 Liezel van Zyl
  • 14 Linda Schroeder
  • 14 Dinah-Anne Claassen
  • 15 Alice Maree
  • 16 Ronel du Randt
  • 19 Erna de Bruin
  • 19 Chantel Deyzel
  • 23 Kotie van Zyl
  • 23 Lynette Smit
LAERSKOOL HENNOPSPARK SKOOLWAPEN en kleure
Uitkomtye:
Graad R en 1 12:00 tot 18 Januarie daarna om 13:00
Graad 2 13:20 (Vrydae om 13:00)
Graad 3 13:30 (Vrydae om 13:00)
Graad 4 – 7 13:40 (Vrydae 13:10)

IS U SKOOLFONDS IN ORDE?

VOLG DIE SKAKELVIR 2019 FOOIE
of kontak
ADMIN
classdojo

ONTHOU OM GEREELD "CLASSDOJO" TE BESOEK!!

padpatrollie

SIEN VOORTAAN ALLE PADPATROLLIE OP DIE WEBWERF DEUR HIER TE KLIK, OF DIREK OP DIE WEBWERF TE KYK

FIK_banner images with link 1600x300
VALENTYNSDAGVERKOPE 1600x1600
LIEFIELOOP 1600x1600
bontstaan_banner_wit

Hek 4 in Blackwoodstraat

TYE

Maandae tot Vrydae:

07:00 – 07:35

Maandae tot Donderdae:

12:45 – 13:50

NB:
Ouers moet asb ‘n brief saam met u kind stuur indien hy/sy klere wil koop. Ek kan hulle nie help as ek nie weet wat hulle nodig het nie. Ek kan ook nie verantwoordelikheid neem van geld wat weggeraak het of vir aankope wat verkeerdelik gedoen is nie.

Dankie
Melanie Geldenhuys (Sel: 0836547947)
angels_WIT_banner
Ouers wat finansieel kan bydra tot die Angel-projek, kan geld in die skool se rekening betaal met Angels as verwysing.
Ons vra asseblief vir bydraes. Hierdie projek voorsien slegs kos aan die behoeftige leerders van ons skool. U kan deurentyd produkte in die houer by die koskas plaas indien u iets wil stuur. Op Blougolfdae vra ons ’n grootse poging om voorraad in te kry.

VOORSTELLE: Angelprodukte:
Gr R Enige nie-bederfbare produkte
Gr 1 Mieliemeel, oats, graankosse, suiker
Gr 2 Pastasous, pasta, spaghetti, tamatiesmoor
Gr 3 Groenteblikkies, vleisblikkies, tuna, baked beans
Gr 4 Soppoeier, cup of soup, sopblikkies, rys
Gr 5 Sout en souse soos: olie, tamatiesous, mayonaise
Gr 6 Lekkernye, Koffie, tee en melk
Gr 7 Seep, tandepasta, toiletpapier, sjampoe, deodarant
Alle Grade Finansiële bydrae
LSH_borge
BARLOWORLD_Toyota-Centurion...1
MySchool MyVillage MyPlanet Valentines_Day_Print Newsletter V.1
VRIENDE VAN HANNOPS_TILE EN IMAGE

ADVERTENSIES

Vir advertensieplasings kontak: ann.alkema@laerskoolhennopspark.co.za

Pinsel art Studio - Pamflet 11.01.19 A
VOORSTREKKERS2
Eagles Pamphlet A 2019

WEES LIG: 2019

facebook cover 20190-1 ALG JAAR TEMA LIG

WEEK 1 - FEBRUARIE

Romeine 8:39 - Niks kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here.

Jesaja 54:10 – Berge kan padgee, heuwels kan wankel, maar My liefde vir jou sal nooit verdwyn nie.

Johannes 3:16 - God het die wêreld so liefgehad dat Hy Sy enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.

Psalm 136:1 - Loof die Here want Hy is goed, aan Sy liefde is daar nie einde nie.


Johannes 15:9 – Soos die Vader My liefhet, het Ek julle lief. Julle moet in die liefde bly.
facebook instagram