Laerskool Hennopspark

A D M I N

H_KAALVOET_BRIEFHOOF

PERSONEEL

ADMINISTRASIENAAM
SEKRETARESSE HOOFAlta Coetzee
SEKRETARESSE GRAAD RMimmie Olivier
SEKRETARESSE GRAAD 1-7Adri van Noordwyk
ONTVANGS GRAAD RMimmie Olivier
ONTVANGS GRAAD 1-7Angelique Smal
Zelda du Pisani
REGISTRASIE GRAAD RMimmie Olivier
REGISTRASIE GRAAD 1-7Adri van Noordwyk
LIAISONAnn Alkema
ADMIN/MEDIAKim Pretorius
FINANSIESNAAM
HOOF FINANSIËLE BEAMPTENonnie Koch
GRAAD RMimmie Olivier
DEBITEURECharmaine Schoeman
KREDITEUREElize de Lange
Magda Opperman
ONDERSTEUNINGSDIENSTENAAM
REMEDIËRENDE ONDERRIGElize Mouton
Henrietta Schuld
INLIGTINGSTEGNOLOGIEStefan Gerber
BERADERSIna-Marie Heuer
KLEREWINKELMelanie Geldenhuys
KOSKASElri Grobler
KLANKAdriaan Pretorius
FAKTOTUMNeels van der Merwe
Chris du Preez
KAMERAMONITORAndré le Roux

 

INSKRYWINGS

Die Gautengse Departement van Onderwys bepaal jaarliks die datum waarop nuwe inskrywings vir die daaropvolgende jaar gaan open. Die datum van die inskrywing bly onderhewig aan die Departement se kennisgewing. Geen persoon mag voor die voorafbepaalde datum inskryf nie.

Graad R

Indien u sou belangstel om u kind in Graad R in te skryf, kan u aan die begin van die jaar van inskrywing ‘n epos stuur aan Mimmie Olivier, die Graad R-sekretaresse. Sy sal u van die nodige inligting voorsien rondom inskrywings en u ook laat weet wanneer die datum bekendgemaak word.

Gebruik asseblief die volgende epos-adres: graadr@laerskoolhennopspark.co.za

GRAAD 1-7

Die persoon wat u hier kan kontak is Adri van Noordwyk (adri.vanNoordwyk@laerskoolhennopspark.co.za).

“My School”-Kaart

Ons wil graag versoek dat u sal deelneem aan hierdie manier van fondsinsameling vir ons skool. Laai asseblief die vorm af (deel van die inskrywingsvorm), vul dit in en gee dit saam met u inskrywingsvorm in.

Makro-Kaart

Die manier van fondsinsameling is vir ons van groot waarde. Laai asseblief die vorm af (deel van die inskrywingsvorm), vul dit in en gee dit saam met u inskrywingsvorm in.

A A N S O E K V O R M S

LAAI HIER AF