Skip to content

Laerskool Hennopspark

Bontstaan Klerewinkel

Laerskool Hennopspark het ‘n verpligte uniform beleid. Ons skool is trots op ons leerders se voorkoms en ons skooluniform.
Skooldrag moet altyd netjies wees – die klere moet skoon wees en moet die kind mooi pas.

Die skooluniform en sportklere is beskikbaar by Bontstaan Klerewinkel, gerieflik geleë op die skoolgrond.
Toegang by die Bontstaan Hekkie in Blackwood Straat. 

SKOOLUNIFORM

SKOOLKLEREBELEID

klik om .PDF oop te maak (foto uitleg)

BELANGRIK OM TE ONTHOU: Merk alle klere duidelik. Geen ander klere word toegelaat nie. Die skoolsweetpak word slegs vir sport of FA gedra.

WINKELURE

Maandae tot Donderdae
07:00 tot 07:30 en
13:00 tot 13:45

Vrydae slegs soggens
07:00 tot 07:30 

Die klerewinkel volg dieselfde kalender as die skool, maar sal in Januarie een week voordat die skool begin, oopmaak. Hou asseblief D6 dop vir enige veranderinge of aankondigings.

KONTAK

Vir enige navrae, kontak

Elsabé Malan

emalan@hennops.com

https://wa.me/0662587247 

OMRUIL BELEID

Aangekoopte items mag geruil word indien:

  • Dit nie gedra is nie
  • Dit nie gemerk is nie
  • Dit nie gewas is nie

Ons ruil slegs items om en doen GEEN terugbetalings nie. Bontstaan Klerewinkel het die reg om die omruil van ‘n item te weier. 

BANK-BESONDERHEDE

Bank:

Naam: Laerskool Hennopspark
Bank: FNB (First National Bank)
Rekening Nommer: 6262 5909 710
Tak: Eldoraigne: 250655

Verwysing: (B KLERE + Kind Voorletter en Van)
bv. B KLERE E Malan

Stuur bewys aan: Elsabé Malan: emalan@hennops.com

LET WEL: GEEN ITEMS WORD UITGEREIK SONDER BEWYS VAN BETALING NIE.