KLEINSPOORTJIES
GRAAD RR

KLASSE

120 leerders, 6 klasse met elk 'n opgeleide onderwyseres en assistent.

VIDEO

LEER MEER

Renita Smith
+27660039371
rsmith@hennops.com
Adres: 245 Blackwoodweg Hennopspark, Gauteng, Suid Afrika

REGISTRASIEFOOI

Eenmalig R2000
(nie terugbetaalbaar nie, maar sluit in ‘n Kleinspoortjies t-hemp, voorgeskrewe tas en ‘n pet.)

Skool sal gedurende vakansies oop wees en slegs Desembervakansie sluit.

HALFDAGFOOI

R3500 per maand.

Aankomtyd: 6:30 – 8:00
Afhaaltyd: nie later as 13:30.
Sluit geen verversings in nie.
Ouers gee ontbyt by die huis en pak ‘n kosblik vir pouse.

VOLDAGFOOI

R3800 per maand

Aankomtyd: 6:30 – 8:00
Afhaaltyd: Nie later as 17:30 nie.
Sluit in: Middagete en ligte verversings (vrug, broodjie, ens) in die middag (15:00 – 15:30).
Ouers gee ontbyt by die huis en pak ‘n kosblik vir pouse.

BANKBESONDERHEDE

KLEINSPOORTJIES HENNOPSPARK (PTY) LTD  

|  Classic Business Cheque   |

 40 9911 9654

Liandrie Venter (Graadhoof)
Lelanie Rautenbach
Rhoda Louw 
Carmia Nel
 
Enige navrae kan aan die volgende persone gerig word:
Ronél du Randt: rdurandt@hennops.com
of
Jannie Raath: jraath@hennops.com