D6 Connect

Kommunikasie vanaf die skool se kant, geskied meestal deur die skool se D6 Connect wat u op u selfoon en rekenaar kan aflaai. Die sisteem sal u waarsku wanneer daar enige veranderinge aan die program plaasvind, of wanneer daar sake is waarvan u dringend moet kennis neem. Die D6+ is die kernbron van inligting by Laerskool Hennopspark. Laai die D6 Connect Toepassing af vanaf die volgende adres en kies dan Laerskool Hennopspark: Registreer met die stappe wat volg, en pas kanele aan om te volg wat op u kind van toepassing is:

Advertensies

Hierdie gids is hersien en nuwe kommunikasie kanale is geskep vir advertensie geleenthede: