Skip to content

GRAAD 2 PAKKET 2022

R705,00

GRAAD 2 Skryfbehoefte Pakket 2022.

  • 2 Uitveërs
  • 1 Metaal dubbelgat skerpmaker met houertjie vir skerpmaaksels.
  • 1 stel van 12 Inkleurpotlode – Faber Castell/ Steadler potlode
  • 1 pak van 12 MonAmi uitdraaikryte. Hou dit asb. in die oorspronklike verpakking.
  • 6 Witbordpenne: Pilot of Parrot White Board Marker. Dun pen asb.
  • 8 Faber Castell 2H grys potlode. MOET ASB NIE HB POTLODE AANKOOP NIE. ONS SKRYF GLAD NIE DAARMEE NIE
  • 2 Pritt/Bostik gom stiffies – 40g
  • 1 Permanent Marker Pilot 100 Black
  • 1 Ponal/Alcolin/Bostik Botteltjie Loopgom 100ml
  • 1 Kort 15 cm deurskynende liniaal (Afgemeet in cm en mm) Lang liniale te ongemaklik
  • 1 (17 cm) Skêr
  • 4 pakkies Stickers – slegs sterretjies, geen woorde op (velle of boekies – GEEN POP-UPS NIE ASB!)
  • 4 Flipfiles (30 sakkies) Rekenaars, Wiskunde, Huiswerk en Assessering.
  • 10 250 mic Lamineersakkies MOET ASB NIE MERK NIE!
  • 1 pak van 50 Pak A4 Kartonne (50 velle). Dogters bring helder kleure karton en seuns bring wit karton
  • 1 pak van 12 Olie Pastelle
  • 1 A4 deurskynende plastiek zip sakkie vir ekstra wiskunde-apparate
  • 1 A5 indeksboekie vir woordeskat
  • 1 1 x legkaart   (48 of 60 stukke)
  • 2 A5 boekoortreksel  (dik plastiek)
  • 6 A4 boekoortreksels (dik plastiek)
Items NIE in pakket ingesluit nie:
  • 2 Sneesdoekies 200
  • 2  Wet Wipes
  • 1 Ou t-hemp vir kuns
  • 1 Stoelsakkie (Korrekte grootte by Bontstaan Klerewinkel te koop)
  • NB!!!! Graad 2R benodig NIE ‘n stoelsakkie nie!!!
  • 1 Potloodsakkie wat groot genoeg is vir bogenoemde skryfbehoeftes – korrekte sakkie te koop by Bontstaan Klerewinkel (18 x 35) @ R50 GEEN SPACE CASES ASB!
  • 4  Pakke lekkergoed (individueel toegedraai) – 1 pak per kwartaal. Geen menthol asb. Koekies is ook welkom.
  • 1  Boeksak (Subject sorter bag – sien voorbeeld by Bontstaan Klerewinkel) vir huiswerkboeke en leesboekie
  • 1 Witborduitveër (bring graad 1 s’n saam)
  • 1 A4 Witbord (bring van graad 1)