NUUSBRIEF ARGIEF

ONS HOU JOU OP JOU TONE

SUBSKRIPSIE

TEKEN HIER IN OP ONS BABBELBEKKIE NUUSBRIEF
TOTALE SUBSKRIPSIES: 1942

NUUSBRIEF INLIGTING

  • Inligting aan ouers word daagliks op die kommunikatorstelsel (Communicator) geplaas. Inigting verskyn op u rekenaar sodra dit in die oggende aangeskakel word. Hierdie data moet u self op u rekenaar aflaai om sodoende al die inligting van die skool te ontvang. “Download” die “School communicator” by: www.school-communicator.com. Kies dan Laerskool Hennopspark.
  • Beraders – Afsprake om die Beraders te sien, moet by die Ontvangs aangeteken word. Leerders mag ook self Beraders nader. Daar is ‘n “posbussie” in die voorportaal.
  • Angels – Ons het ‘n liefdadigheidsprojek binne die skool en gaan deurlopend aan. Op Blougolfdae word ‘n grootse poging aangewend en produkte aangevra om te voorzien aan die behoefte van ons eie leerders. In die Nuusbrief onder “ANGELS @ HENNOPS” is ‘n aanduiding van watter produkte elke graad kan bring.
  • AdvertentiesAdvertenties vir die nuusbrief moet gestuur word aan Mev Angelique Smal: asmal@hennops.com 
  • Ander advertensiemoontlikhede moet gerig word aan die Bemarker: Ann Alkema: aalkema@hennops.com