Neem asb. kennis:
SLEGS OMRUIL of UITRUIL
Ons omruil beleid is dat geen terugbetaling plaasvind nie, maar items wel omgeruil kan word. Omruiling vind plaas binne 7 dae, indien items nie gedra, gewas of gemerk is nie.
Geen Terugbetalings
Ongelukkig doen ons winkel nie terugbetalings nie. Items kan wel omgeruil word vir groter, kleiner of ander items in die winkel.
Omruil & Uitruil
Items moet binne winkel-ure by die Bontstaan winkel omgeruil word.