d6
Die D6+ is die kernbron van inligting by Laerskool Hennopspark. Laai die D6 Connect Toepassing af vanaf die onderstaande adres en kies dan Laerskool Hennopspark: Registreer met die stappe wat volg. Pas kanale aan om te volg wat op u kind van toepassing is:
d6 Connect APPLE – laai hier af:
d6 Connect ANDROID – laai hier af
Advertensies
Nuwe kommunikasie kanale is geskep vir advertensie geleenthede:
Advertensieborde en klasverhurings:
Bianca Stevens
bstevens@hennops.com
Ons wil graag versoek dat u sal deelneem aan hierdie manier van fondsinsameling vir ons skool.
Laai asseblief die toepassing op u foon af en koppel Laerskool Hennopspark as begunstigde.
https://www.woolworths.co.za/content/look/my-difference/_/A-cmp216141
School Days
Die manier van fondsinsameling is vir ons van groot waarde.
Laai asseblief die toepassing op u foon af en koppel Laerskool Hennopspark as begunstigde. https://www.schooldays.co.za/home
