Skip to content

SPORT

Die ontwikkeling van die kind se motoriese vaardighede op laerskoolvlak word wêreldwyd beskou as essensieël in die totale ontwikkeling van die kind.

Die fondament vir alle leer is geleë in die bereiking van sekere motoriese mylpale en sou dit nie bereik word nie, kan dit die optimale ontwikkeling van die kind nadelig beïnvloed. Sportontwikkeling moet daarom op wetenskaplike wyse geskied. Dit is bewys dat kinders wat te vroeg gedruk word om te presteer later van tyd beserings opdoen, omdat hulle liggame nie voldoende ontwikkel was vir die druk wat toegepas is en soort oefening wat gedoen is nie.

By Laerskool Hennopspark word daar dan ook duidelik onderskeid getref tussen sportbeoefening in die junior- en seniorfase. In die juniorfase word daar veral aandag gegee aan die ontwikkeling van vaardighede. Geleentheid vir massa-deelname word geskep.

By Laerskool Hennopspark word kinders ‘n kans gegun om hulle talente en vaardighede te ontwikkel. ‘n Liefde vir die sport word gekweek deurdat die reëls en die beginsels van die sport op genotvolle wyse aangeleer word.

Oefentye vir die verskeie sporte op “D6 Connect” beskikbaar.

Sportsoorte & Organiseerders

Sport-direkteur
Stephan Ernst: 

Sport Registrateur
Adriaan Pretorius

Atletiek
Lynette Smit

Fietsry
Elzabé vd Heever

Hokkie Direkteur:
Wynhand Malan

Mini-Hokkie (Gr R tot 3)
Lindie-Lake Roode

Hokkie (Gr 4-7)
Herma du Plessis

Krieket
Jaun Parsons

Landloop
Maryke Kleynhans

Muurbal
Nadia Pretorius

Natbal Graad R (slegs graad R)
Liezal Steele

Mini-Netbal (Gr 1-3)
Liezal Steele
en
Lené Fabricius

Netbal (Gr 4-7)
Liezal Steele

Perdry
Lize-Mari

Bulletjie Rugby: 
WB Botha
Wilhelm Strydom

Senior Rugby: 
Ruan Swanepoel

Junior Rugby: 
WB Botha

Smash Krieket: 
info@dp29.co.za

Sagtebal
Chane Hafele

Skaak
Gerde vd Merwe

Stoei
Waldo Kruger

Swem
Liezal Steele

Tennis
Liesl Potgieter

Erekleure aansoeke
Annelize Reynders

Laureate aansoeke
Stephan Ernst