GR R Skryfbehoefte Pakket 2022.
JANUARIE PAKKET , JULIE PAKKET UITGESLUIT
Regshandige Skêr kan vir Linkshandige skêr omgeruil word by die Bontstaan winkel .
- 1x Pencil Adel Beginners 4mm Lead (Driehoeksoort)
- 1x Sharpener Maped with Barrel 2 Hole
- 1x Maped 0% Wood Jumbo Inkleurpotlode (12)
- 2x Gom Kleefstiffie 50g Bostik/Pritt
- 2x Alcolin Cold Glue 125ml GEEN Ponal
- 1x Treeline / Monami (12) Uitdraaikryte
- 1x Flip File 20 bladsye (Een met Kangaroe bo-op)
- 1x A4 Croxley Wit / groenbord
- 1x Klein witborduitveër
- 4x Monami Sigmaflo Liquid Whiteboard Marker 220
- 1x Klein Maped Skêr – Let op na links / regshandig
- 1x Inkleurboek (Jumbo 304 bladsye)
- 1x Stabilo Trio Jumbo of Giotto Turbo Maxi (Dik Koki’s) (12)
- 1x Pilot 100 Perm / Artline 70 High Perfomance Fiber Tip Marker (blou)
- 1x Maped Oliepastelle (12)
- 1x Adel waterverfstel (12)
- 1x Legkaart (30 / 36 stuk)
- 1x Pakkie helder, gekleurde karton. Nie aan agterkant gelym, los van mekaar. Board A4 Brite Asst (20)
- 1x Pakkie helder, gekleurde papier. Nie aan agterkant gelym, los van mekaar (20)
- 1x A5, blou Croxley plastiekkoeverte wat toeknip
- 3x Boek met blanko bladsye (72 bladsye)
Die volgende items is nie in die voorafgepakte pakket nie en moet apart aangekoop word
- 2 pakke Sagte jellie lekkergoed, AFSONDERLIK toegedraai. GEEN SUIGSTOKKIES. (32 leerders per klas) GEEN harde lekkers. Verkieslik toffies of klein sjokolades
- 2x Boks met sneesdoekies
- 1x Toiletpapier (9 rolle)
- 2x Wet Wipes
- 10 Weggooibare Maskers
- 1 Dettol vloeibare handewasseep
- 1 Enige ou tydskrif (Afrikaans)
BOEKE
“Knip- en plakboek: Boek met blanko bladsye ± 72 bladsye (1): Knip- en plakboek moet oorgetrek word met gewone blou effekleur papier. Plak asseblief die voorblad, wat aan u voorsien sal word gedurende die Inligtingsaand, voorop en trek dit met plastiek oor. “
“Tekenboek: Boek met blanko bladsye ± 72 bladsye (2): Tekenboek moet oorgetrek word met gewone geel effekleur papier. Plak asseblief die voorblad, wat aan u voorsien sal word gedurende die Inligtingsaand, voorop en trek dit met plastiek oor. “
ALGEMEEN
- Graad R skooldrag is beskikbaar by Bontstaan Klerewinkel (calers@hennops.com)
- Storieboek vir kleuters.
- “GEEN TROLLIETASSE. GEEN CADII-TASSE. Koop asseblief ‘n rugsak, ongeveer 45/50cm X 30/40.
- ‘n A4-boek, skoene en baadjies, asook kosblik moet daar inpas. Sakke groter as dit, gaan nie in
- die tashokkie pas nie. Dit beskadig ook die tashokkies.”
- GEEN pennesakkies
- Een ekstra stel klere in ‘n sak in die tas
- ʼn Paar winkelsakke vir moontlike glipsies
- ALLE artikels moet duidelik gemerk word. Hoofletter en kleinletters, byvoorbeeld: Jan Roux