Skip to content

GRAAD 6 PAKKET 2022

R450,00

GRAAD 6 Skryfbehoefte Pakket 2022.

  • 1 Liniaal 30cm
  • 4 Blou penne
  • 4 Grys Potlode/Drukpotlood
  • 1 Uitveër
  • 1 Skerpmaker
  • 1 Stel goeie inkleurpotlode
  • 4 Kleurpenne – bv Stadler “Ballpoint pens” (geen “Milky’s”, “metallic”, ens nie) NB!
  • 4 Glimpenne (“Highlighters”) Verkieslik geel en groen
  • 1 Eksamenblok (vir rofwerk)
  • 1 Skêr
  • 1 Pritt
  • 4 Flipfiles 30 bladsye
  • 1 Flipfile 50 bladsye
  • 1 Flipfile 10 bladsye
  • 10 Verskillende kleure papiere
  • 5 Portefeulje lêers (enige kleur) “Bantex A4 Quotation Folder”

Items NIE in pakket ingesluit nie:

  • 6 Boeksakke vir verskillende vakke –  By Bontstaan Klerewinkel te koop teen R55 elk. Opsioneel.
  • 4 Pakke Sneesdoekies
  • 1 Pennesakkie (groot genoeg vir bogenoemde skryfbehoeftes) – By Bontstaan Klerewinkel te koop teen R50
  • Leesboeke (Afr/Eng) – Kry by Mediasentrum
  • 1 x pak Wet Wipes